Ian Nell

Ian Nell

Projekkoördineerder

Ian Nell is professor in praktiese teologie aan die Universiteit van Stellenbosch.

Almatine Leene

Almatine Leene

Organiseerder

Almatine Leene is teoloog en dosent dogmatiek in Nederland. Sy het aan die Universiteit van Stellenbosch ‘n PhD gekry en is tans betrokke by Stellenbosch-Wes gemeente.

Lambert Jacobs

Lambert Jacobs

Lambert Jacobs is tans predikant van die NG Gemeente Stellenbosch-Noord en vryskut-teksversorger van die Kerkbode en die LIG.