AmandaAmanda Gouws is professor in Politieke Wetenskap aan die Universiteit van Stellenbosch. Sy het ‘n PhD aan die Universiteit van Illinois in Urbana-Champaign in die VSA. Sy spesialiseer in Suid-Afrikaanse politiek, Gender politiek en politieke gedrag.

conradConrad Sidego is tans die burgermeester van Stellenbosch.

Rhoda KadalieRhoda Kadalie is uitvoerende direkteur van die Impumelelo Innovations Award Trust.

Beyers

Beyers Truter het ‘n B.Sc. Agric verwerf aan die Universiteit van Stellenbosch. Hy het begin werk as wynmaker by Kanonkop en is bekend as die Pinotage koning. Hy is die eienaar van Beyerskloof.

Chris

Chris van der Merwe is die hoof uitvoerende beampte van Curro.