Martelize Brink

Martelize Brink

Lekeprediker

Martelize Brink is sedert 2004 ‘n omroeper by RSG. Sy het grootgeword in die Paarl. Martelize se filosofie in die lewe is: Jy doen sleg wanneer jy niks goed doen nie.

Jean Oosthuizen

Jean Oosthuizen

Lekeprediker

Jean Oosthuizen is ‘n deurwinterde joernalis wat die politiek eers by dagblaaie en later die SAUK gedek het. Later was hy die nuusredakteur by Kerkbode en tans ‘n vryskut joernalis.

Louise du Toit

Louise du Toit

Lekeprediker

Deur die Instituut vir Sosiale Navorsing in Hamburg, Duitsland, is sy sedert 2008 betrokke by ‘n jaarlikse, internasionale, interdissiplinêre navorsingsnetwerk oor seksuele geweld in situasies van gewapende konflik.

Mnr. Jannie Durand

Mnr. Jannie Durand

Lekeprediker

Mnr Jannie Durand, B.Rek. (Hons), M. Phil, GR (SA) dien as die voorsitter van die Bestuursraad van Remgro Beperk. Mnr Durand is die Hoof Uitvoerende Beampte en lid van die Bestuur Raad van Remgro Beperk sedert 7 Mei 2012. Hy is ‘n oud Paul Roos leerling en aktiewe lid van sy gemeenskap.